David Morse (akteur)

David Morse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Bowditch Morse
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Morse is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Contact (1997), The Green Mile (1999), The Hurt Locker (2008), en World War Z (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy